Akte van oprigting

Akte van Oprigting (AVO) is 'n vorm wat die regte, pligte en die verantwoordelikhede van aandeelhouers en direkteure met betrekking tot 'n maatskappy uiteensit. Dit is een van die regulasies wat aan die Kommissie van Maatskappye voorgelê moet word.[1]

  1. 1- Cambridge University Press, 2015. Ken & Verstaan Rekeningkunde Leerdersboek Graad 12. 3de hers. uitg. Suid-Afrika: Academic Press

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search